Nuus 08:00
BULLETIN 15 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa wens die Proteas geluk met hul geskiedkundige Wêreldkampioenskap-oorwinning# Die FBI soek ‘n verdagte ná die sluipmoord op ‘n Demokratiese wetgewerlid in Minnesota# En rugby: Die Bulle kry ’n loesing teen Leinster in die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd # Krieket: President Cyril Ramaphosa het […]