Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 September 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu sê dit lyk asof die gety begin draai teen korrupsie # BOSA vra ‘n oorlogsverklaring teen misdaad te midde van polisie-ondoeltreffendheid# En, Paralimpiese Spele: Pieter du Preez wen brons in Parys # Cosatu sê hy is ingenome dat dit lyk asof die […]