Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 5 September 12.30 vm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Eerste aan die beurt is rugby: Rassie Erasmus het sewe veranderings aangebring aan die Springbokke se wedstrydgroep vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen die All Blacks in Kaapstad. Canan Moodie begin op vleuel en Willie le Roux op heelagter. Die […]