Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 September Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Australiese swemmer Alexa Leary het die wêreldrekord twee keer verbeter en goud ingepalm in die 100-meter vryslag S9 op die Paralimpiese Spele, net drie jaar na ‘n grusame fiets-ongeluk haar lewe onherroeplik verander het. Die 23-jarige het in 2021 teen ‘n hoë spoed […]