Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 September 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig die uitvoerende hoof van Business Unity SA, Cas Coovadia sê hy is teleurgesteld oor die regering se oënskynlike gebrek aan belangstelling in gesprekke oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. # En Mail & Guardian op Vrydae: Lei met: “A […]