Nuus 07:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 7 September 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi vra vir ‘n hersiening van BTW-vrygestelde goedere om die finansiële druk te verlig # Die Christenforum beweer minister Thembi Simelane is ‘n sondebok vir korrupte leiers# En, rugby: Siya Kolisi sê baie is vanmiddag in Kaapstad op die spel # Rise […]