Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 9 September 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA vra vir deursigtigheid in die tender vir slim bestuurslisensies# Die polisie ondersoek ‘n brand wat 19 voertuie by die Bethlehem-lugskou verwoes# En rugby: Die Haaie klop die Bulle in ‘n kleedrepetisie vir die Curriebeker-halfeindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]