Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 September 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Tien MK-partylede verloor hul hofaansoek oor hulle verwydering as LP’s# Die ANC beplan om ‘n meerderheid te verkry in die komende verkiesing# En, krieket: Rob Walter wil diepte bou in Protea-groepe in die reeks teen Afganistan en Ierland # Tien lede van […]