Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 September 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Europese Unie sal twee toelaes van altesaam 628-miljoen-rand beskikbaar stel om die volhoubare ontwikkeling van groen waterstof-waardekettings in Suid-Afrika te ondersteun. Dit is bykomend tot die EU se Billike Energie-oordrag-vennootskap met die land. Die EU se energiekommissaris, Kadri Simson, sê die befondsing […]