Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 11 September 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Regter Nkosinathi Chili sal vandag verduidelik hoekom hy Zuma se aansoek geweier het# Die Instituut vir Sosio-Ekonomies Regte kritiseer die staat oor Marikana# En nuwe sanksies word teen Iran ingestel vir die verskaffing van missiele aan Rusland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]