Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 12 September 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa onderneem om die minister van Justisie se verslag deeglik te hersien# Die ACDP sê Ramaphosa moet die Bela-wetsontwerp terugstuur Parlement toe# En die aandele in Trump se maatskappy daal ná die presidensiële debat Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]