Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 September 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen versoek sy personeelhoof se bedanking# Solidariteit waarsku die BELA-wetsontwerp kan die regering van nasionale eenheid bedreig# En, rugby: Die Stormers en die Haaie se afrigters is nie tevrede met die uitstel van die VRK se eersterondewedstryde nie # Die minister […]