Nuus 09:00
BULLETIN 15 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile herstel na ineenstorting by viering in Limpopo# Ramaphosa beveel SOE om Transnet te ondersoek, wat heraanstelling insluit van Siyabonga Gama# Motorsport: Leclerc in voorste posisie in Azerbeidjan terwyl Norris na 16de plek terugsak # Die Presidensie het bevestig adjunkpresident Paul Mashatile herstel […]