Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 16 September 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Twee Suid-Afrikaanse wildbewaarders, Petronel Nieuwoudt en Kerri Wolter, is benoem vir die 2025 Indianapolis-prys. Die toekenning word dikwels beskryf as die Nobelprys vir dierebewaring en gee erkenning aan hierdie bewaarders wêreldwyd se inspirerende werk en prestasies. Vier-en-veertig leiers in dierebewaring is benoem. Nieuwoudt […]