Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 September 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink sê die president van ActionSA, Herman Mashaba het die metro se bestendigheid en die vordering wat gemaak is, verruil vir persoonlike politieke gewin. GAUTENG: # Beeld: Berig ook oor ActionSA se besluit om […]