Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 17 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Instituut vir Rasseverhoudinge verwelkom die oproep vir voorstelle om besware teen die NGV te pak# Eskom bereik ‘n mylpaal in die vermindering van huishoudelike uitstralings naby Mpumalanga-kragstasies# Krieket: Lungi Ngidi sê die Proteas onderskat Afghanistan glad nie # Die Instituut vir […]