Nuus 09:00
BULLETIN 18 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Malema sê die EFF se leierskap bly verenig ten spyte van Shivambu se vertrek# Die Tesourie vereis versekering van die Poskantoor voordat hy ‘n reddingsboei uitbetaal# En Hisbolla onderneem om die dodelike pager-ontploffings teen Israel te vergeld # Die EFF-leier Julius Malema sê […]