Nuus 15:00
BULLETIN 18 September 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BUSA is bemoedig deur die regering se openhartigheid oor die NGV-wet# Minister Schreiber kondig die hersiening van burgerskap- en immigrasiewette aan # En, fietsryers samel 350-duisend-rand in vir pediatriese operasies in die Oos-Kaap # Business Unity SA se leierskap sê hy is bemoedig deur […]