Goeie Nuus
BULLETIN 18 September 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Statistieke Suid-Afrika sê verbruikersprysinflasie het vir die derde agtereenvolgende maand gedaal tot 4,4-persent in Augustus van 4,6-persent in Julie. Dit is die laagste inflasiekoers sedert April 2021. Laer inflasie is ook in vervoer, behuising en restaurante aangemeld, terwyl die voedsel-, nie alkoholiese drankies, […]