Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 September 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig verbruikersinflasie het vir die derde agtereenvolgende maand verlangsaam en onder die Reserwebank se middelpuntteiken gedaal. Dit gee volgens kenners stukrag vir die Bank om rentekoerse vandag te verlaag. GAUTENG: # Beeld: Berig eerstens begrotingsbesnoeiings begin ook nou die polisie […]