Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Statistieke SA het 21-persent ongevulde poste met begrotingsbesnoeiings en ‘n personeel-exodus# Cosatu vra die Reserwebank om koers te verlaag te midde van inflasie-verligting# En, rugby: Die All Black-span teen die Wallabies word aangekondig # Statistieke Suid-Afrika sit met ’n vakaturekoers van 21-persent […]