Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Reserwebank verlaag die terugkoopkoers met 25 basispunte# Gauteng het 45 onvoltooide infrastruktuur-projekte van miljoene rand# En, rugby: Die Haaie maak twee veranderings vir die Curriebeker-eindstryd # Die Reserwebank het die terugkoopkoers met 25-basispunte verlaag. Dit beteken die terugkoopkoers is nou laer […]