Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 September Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse rap-kunstenaars, Blxckie en Maglera Doe Boy, is vir BET Hip Hop-toekennings benoem. Hulle is in die Beste Internasionale Vloei-kategorie benoem saam met kunstenaars soos Odumodublvck, Ghetts en Stefflon. Blxckie het vanjaar die eerste keer na Amerika getoer en sy jongste album, See […]