Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 23 September 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AZAPO versoek die regering om in te gryp met swak pasiëntebehandeling in openbare hospitale # Motorbedryf-personeelvereniging vra werkgewers om aandag te gee aan afknouery en teistering# En, sokker: die omvang van Rodri se besering is nog onbekend na ‘n dramatiese gelykop-uitslag met Arsenal […]