Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 September 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig Eskom het by die Nasionale Energiereguleerder aansoek gedoen vir tariefverhogings wat inkomste van 446-miljard-rand vir 2026, 495-miljard-rand vir 2027 en 537-miljard-rand vir 2028 sal genereer. Munisipaliteite skuld die kragvoorsiener steeds 78-miljard-rand. GAUTENG: # Beeld: Berig die mosie van wantroue […]