Nuus 08:00
BULLETIN 25 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê sy aansoek by Nersa is gebaseer op wat dit sal kos om doeltreffende elektrisiteit te verskaf# Die SANW staar burgerlike eise van meer as R600-miljoen in die gesig weens soldate se wangedrag# Biden sê ‘n diplomatieke oplossing is moontlik vir konflik […]