Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 September 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Suid-Afrikaanse Nasionale Parke stel sy 2040-visie in Sandton, Johannesburg, bekend met die doel om toekomstige bewaring te verbeter. Die raadsvoorsitter, Pam Yako, verduidelik die plan is daarop toegespits om klimaatsweerstandige, beskermde gebiede te skep en nasionale trots te bevorder, wat alle Suid-Afrikaners betrek. […]