Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cilliers Brink word ontsetel as die burgemeester van Tshwane met ‘n mosie van wantroue # Die ontvoerde Alize van der Merwe word vrygelaat in die Oos-Kaap# En, krieket: Die Proteas se veelsydige spelers wil indruk maak teen Ierland # Cilliers Brink van die […]