Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 September 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Oproep word gedoen vir ‘n ondersoek na die onafhanklikheid van die Nasionale Vervolgingsgesag# ‘n Energiekenner sê die gasvoorsienings-monopolie verdien aandag# Kamala Harris bevestig Amerikaanse steun vir Oekraïne# En rugby: Argentinië het steeds ‘n buitekans om die Rugbykampioenskapstitel te verower Bly ingeskakel op ………. […]