Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 27 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming vra ‘n ondersoek na die Nasionale Vervolgingsgesag se prestasie en onafhanklikheid # TLU SA is gekant teen Eskom se voorgestelde tariefverhoging# En, rugby: Argentinië het steeds ‘n buitekans om die Rugbykampioenskaptitel in te palm # Die Sentrum […]