Nuus 08:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Freedom Under Law verwelkom die interdik teen John Hlophe se deelname aan Regterlike Dienskommissie# Voormalige Kruger-wildtuin-veldwagters word gevonnis tot 20 jaar vir renosterstropery# En, rugby: Baie op die spel in vandag se laaste Rugbykampioenskap-ronde # Freedom Under Law verwelkom die beslissing van […]