Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 September 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig vertroue onder siviele kontrakteurs het volgens ‘n FNB-indeks sy beste vlak in agt jaar bereik. Daar heers egter steeds kommer oor die skadelike uitwerking van konstruksie-mafias. GAUTENG: # Beeld: Staan sy hele voorblad af aan die Bokke se kragmeting […]