Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 30 September 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die eThekwini-munisipaliteit in KwaZulu-Natal is op die kortlys van 700 stede uit 69 lande in die One Planet City-uitdaging deur Plaaslike Regering vir Volhoubaarheid – Afrika. Die veldtog is ‘n gesamentlike poging van die Wêreldnatuurfonds en Plaaslike Regering vir Volhoubaarheid, wat erkenning gee […]