Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 1 Oktober 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA herhaal sy oproep dat die minister van Justisie opsystaan# Die minister van Polisie besoek vandag die families van die Lusikisiki-slagoffers # En Joe Biden bestempel Orkaan Helene as geskiedkundig Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………