Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die voormalige finansiële hoof van Steinhoff word tot vyf-jaar gevonnis vir bedrog# Die Vryemarkstigting vra die privatisering van Suid-Afrika se sukkelende munisipaliteite# En tennis: Carlos Alcaraz haas hom na Sjanghai kort nadat hy die Chinese Ope wen # Die voormalige finansiële hoof […]