Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Oktober 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Presidensiële Klimaatskommissie beskou billike energie-oordrag as ‘n sleutelgebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die kommissie se hoof van indiensneming-strategie, Devan Pillay, het tydens die Windaba 24-konferensie gesê die proses is daarop gemik om die land se ekonomiese agteruitgang om te keer deur werkers […]