Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Oktober Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit van die Witwatersrand se Sentrum vir Dowestudies het ‘n baanbreker leerlingskap in rolprentvervaardiging vir dowe jeugdiges van stapel gestuur. Die internskap van ses maande is moontlik gemaak deur ‘n skenking van die Nasionale Lotery. Die sentrum sê hy beoog om 15 dowe […]