Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Oktober 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die regering bespreek wyses om brandstofpryse te verlaag# Die DA waarsku teen die sluiting van lughawens in die Oos-Kaap# En tennis: Monfils verwag ‘n pak slae van Alcaraz in Sjanghai vandag Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………