Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Verdagte word vasgetrek in verband met die massaslagting in Lusikisiki# Die ANC bereik ‘n ooreenkoms met ActionSA om Nasiphi Moya as Tshwane se burgemeester te verkies# En, fietsry: Namibië stel 2024 se Desert Dash bekend # ‘n Verdagte is in hegtenis […]