Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Man wat aangekeer is vir die Lusikisiki-massamoord het vorige veroordelings vir moord en ontsnapping# Samwu vra onmiddellike salarisverhogings en die heraanstelling van afgedankte werkers onder Tshwane se nuwe burgemeester # En, tennis: Aryna Sabalenka sê die vrouespel het haar wedywering met […]