Nuus 11:00
BULLETIN 10 Oktober 11 Oktober 11 vmm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die hervorming van visums sal beleggings lok # Vyf-en-dertg leerders van Limpopo word behandel vir vermeende voedselvergiftiging # En Orkaan Milton veroorsaak chaos in Florida # President Cyril Ramaphosa sê die afkondiging van hervormings van Suid-Afrika se visumregime […]