Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verwelkom die VN-Algemene Vergadering se besluit oor Israel se besetting van Palestina# Obed Bapela van die ANC word beskuldig van wanvoorstelling van die party tydens ‘n reis na Marokko# En ‘n Suid-Koreaanse skrywer wen die Nobelprys vir Letterkunde # Die […]