Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 11 Oktober 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nie vir Ramaphosa in die Phala Phala-saak vervolg nie# ‘n Opname bevind Suid-Afrikaners is optimisties oor die regering van nasionale eenheid # En die dodetal in die Orkaan Milton staan op 16 Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]