Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 11 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Polisiesersant van Limpopo staan tereg op 19 aanklagte in verband met bedrieglike versekeringseise# Die brandstofbedryf waarsku oor stralerbrandstof-tekortbedreiging weens regulatoriese vertragings# En, rugby: Die Stormers maak ses veranderings vir die kragmeting met Edinburgh # ‘n Polisiesersant van Limpopo, Rachel Kutumela, staan […]