Nuus 08:00
BULLETIN 13 Oktober 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die voormalige minister van Finansies en president van die Reserwebank Tito Mboweni sterf# Waterbergingsvlakke neem reg oor Gauteng aansienlik af# En, rugby: Gemengde uitslae vir SA-spanne in VRK-kragmetings # Die voormalige minister van Finansies en president van die Reserwebank Tito Mboweni is oorlede. […]