Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Johannesburgse man word verbind met ‘n elite Israelse skerpskutter-eenheid in Gaza# ‘n Vermeende dwelmsmokkelaar van Suid-Afrika word in Ethiopië aangekeer# En, krieket: Mahela Jayawardene keer terug as hoofafrigter van Mumbai Indians # ‘n Twee-en-twintigjarige man van Johannesburg is uitgeken as ‘n […]