Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA stel die regering van nasionale eenheid se prestasiemeter bekend# Die SA Sionistefederasie veroordeel die hernoeming van Sandton-rylaan en wys op die diplomatieke en eknomiese gevolge# En, rugby: Die Bokke gaan middel volgende jaar twee toetse teen Italië speel in Suid-Afrika # […]