Nuus 09:00
BULLETIN 15 Oktober 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Green Connection verwelkom die beëindiging van die omstrede Karpowership-ooreenkoms# Die groei in digitale bankdienste in Suid-Afrika het gelei tot werksverliese# En die Wêreld Gesondheidsorganisasie keur A-pokke-entstof vir adolessente goed # Green Connection sê hy is ingenome dat die omstrede Karpowership-ooreenkoms met Suid-Afrika nie […]