Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson onthul die eerste bodvenster vir die befondsing van infrastruktuurprojekte # Die DA dien meer as vyf-duisend besware in teen die hernoemingsvoorstel van Sandtonrylaan in Johannesburg# En, sokker: Fifa hersien die oordragreëls na die EU se uitspraak # Die minister van Openbare […]