Nuus 09:00
BULLETIN 16 Oktober 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Shamila Batohi wil meer steun van die Parlement hê# Minister Groenewald haal die agterstand op paroolaansoeke in# En ‘n rekordgetal vroeë kiesers maak hul opwagting in Georgia in die VSA # Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, sê daar was geen […]